Seer Kies Nie Kant Nie

Carien Barnard

Seer Kies Nie Kant Nie
Performed By Carien Barnard
Album UPC 889211818761
CD Baby Track ID TR0001830326
Label None
Released 2015-09-01
BPM 85
Rated 0
ISRC usdy41598707
Year 2015
Spotify Plays 2
Writers
Writer Anthony Patrick Ridgway
Pub Co Lamondt Internasional Ltd
Writer Carien Barnard
Pub Co Lamondt Internasional Ltd
Composer Anthony Patrick Ridgway, Carien Barnard
ClearanceFacebook Sync License,Traditional Sync,YouTube Sync ServiceEasy Clear
Rights Controlled Master
Rights Easy Clear: Master
Original/Cover/Public Domain original
Country Kenya

Description

A poetic album in Afrikaans by the songwriters and composers. An honest album full of anecdotes and life stories from the writer's pen for the discerning listener that will talk to your heart and that will stay with you forever.

Notes

¬CARIEN BARNARD

‘N AFRIKAANSE MEISIE, UIT AFRIKA UIT… AN AFRIKAANS FARMGIRL BORN IN THE HEART OF AFRICA

“When you have caught the rhythm of Africa, you find out that it is the same in all her music”
Karen Blixen


Sy het groot geword op ‘n tabakplaas in Mpumalanga en woon tans in Kenya.
she was born on a tobacco farm in the Mpumelanga Province in Southern Africa.
Sy is ‘n digteres, liedjieskrywer, sangeres en musiek publiseerder .
She is a poet, songwriter, singer , musician and publisher.
‘n Ma van twee - Carien, haar man, kinders en Bovril en Redro (die twee yorkies) se huis lê aan die voete van die Ngong Hills,
soos die Dinesens in die befaamde ou boek en fliek en dit is waar sy haar kinders grootmaak, haar man werk, en waar sy haar inspirasie kry vir haar liedjieskryf en dig, asook haar studies aan musiekadministrasie en regte, ‘n groot belangstelling.
Carien is a mother of two children and two Tea-Cup Yorkies and with her husband wolf they raise their children at the foot of the Ngong ills just like Karen Blixen from the famous movie out of Africa.
EK SKRYF DIE WOORDE is Carien se eerste Afrikaans-taal album. 14 liedjies, uit haar pen, biografiese anekdotes uit haar verlede, haar hede en haar toekoms. Introspektiewe glimse uit haar lewe … dikwels optimisties, soms fatalisties, maar als uit die oë van ‘n digter en die oor van ‘n musikant, ‘n liedjieskrywer wat ernstig en betekenisvol is.
EK SKRYF DIE WOORDE is Carien's first album in Afrikaans. 14 songs from her pen about her past, present and future, some optimistic, some fatalistic but all from the heart of a poet and a keen ear as a musician. She is a serious artist that writes meaningful and straight forward about life and its anecdotes.
Carien studeer tans musiekbesigheid en uitgewersregte by die befaamde Berklee in die VSA, en is besig om ‘n musiek- en boekuitgewer belangstelling in Nairobi en in Amerika te stig. Sy het’n groot liefde vir die Country genre uit Nashville, en skryf graag vir daardie mark. Verskeie van haar liedjies 0p haar onlangse Country album, IT’S PERSONAL, ontvang tans baie positiewe kommentaar van die VSA se Country musiek geselskap. Carien en haar man Wolf beplan om binnekort na Tennessee in die VSA te verhuis en dit is waar sy beplan om haar belange in musiekuitgewersregte te vestig.
Carien werk saam met liedjieskrywer, sanger en digter Tony Ridgway. Ridgway het beide hierdie en haar vorige album opgeneem by sy ateljee, ART.OF.POP. in Melkbosstrand, Kaapstad.
EK SKRYF DIE WOORDE herinner aan die beste van ons eie soos Laurika Rauch, Amanda Strydom, Karin Hougaard, Lize Beekman en so voort – musiek vir die siel, en om lank oor te reflekteer…
This album reminds us of an era and of writers such as the best calibre like Laurika Rauch, Amanda Strydom, Karen Hougaart, Lize Beekman and Coenie De Villiers- all meaningful, music for the sole and word to reflect upon.
LIRIEKE: CARIEN BARNARD
MUSIEK & VERWERKINGS: TONY RIDGWAY
OPNAMES: artofpop, Melkbosstrand


CARIEN BARNARD

Private Notes

Click here to add a private note. Private notes can only be viewed by you.

Comments

Click here to add a comment. Comments can be viewed by everyone.

  • Playlist
Title
Artist
Your playlist is currently empty.