Doodloopstraat

Gert Koevert

Doodloopstraat
Performed By Gert Koevert
Album UPC 6009698029762
CD Baby Track ID TR0001659059
Label Vonk Musiek
Released 2014-11-01
BPM 140
Rated 0
ISRC usdy41582670
Year 2014
Spotify Plays 378
Writers
Writer Gert Koevert
Pub Co Gert Koevert
Composer Gert Koevert
ClearanceFacebook Sync License,Traditional Sync,YouTube Sync ServiceOne Stop
Rights Controlled Master and Publishing Grant
Rights One-Stop: Master + 100% Pub Grant
Original/Cover/Public Domain original
Country South Africa

Description

Sanger en liedjieskrywer Gert Koevert het onlangs sy nuwe album, Op Pad, vrygestel.

Met ‘n wye verskeidenheid van snitte sal Op Pad in elke Afrikanerhart ’n plekkie vind en is geskik vir enige kuier of langpad-ry geleentheid.

Met hierdie album het Gert al die musiekstyle waarvan hy hou probeer vasvang, met die hoop dat dit waarvan hy hou ook luisteraars se harte vinniger sal laat klop.

Notes

Gert Koevert het sy debuutalbum, Geseëld, in 2012 saam met Jan Blohm as produksieleier en mede-musikant opgeneem. Sy tweede album, Op pad, is sedert 2014 op die rakke. Op pad (2014) het beide rustige én opgewekte rockliedjies en selfs jolige boeremusiek en nostalgiese country-nommers. Volgens Gert Koevert is die inspirasie vir dié album kort en kragtig: “Alles op die album is dinge waarvan ek hou.”

Private Notes

Click here to add a private note. Private notes can only be viewed by you.

Comments

Click here to add a comment. Comments can be viewed by everyone.

  • Playlist
Title
Artist
Your playlist is currently empty.